Hieronder is die konsep-plan wat Koinonia Sinode se KSDG op 1 November 2023 eenparig aanvaar het.
Gemeentes word versoek om hierdie konsep-plan met hulle kerkrade te bespreek en so gou as moontlik vir KS terugvoer te gee. Terugvoer moet per epos gestuur word aan norma@vrg.org.za
Op grond van die terugvoer wat ontvang word, sal die finale weergawe teen einde Januarie 2024 gefinaliseer word.
NOTA: Jy kan die konsep-plan aflaai deur op die 3 horisontale kolletjies onder die dokument te klik en dan “download” te kies.