Welkom by die Koinonia Sinode
Skrifgetroue volgelinge van Jesus
KLIK HIER
om te registreer vir die
2025
Gereformeerde Konvent
Die Algemene Sinode van die NG-Kerk se vrugte is vir almal duidelik sigbaar :
Verdeeldheid in die NG-kerk.
Wil jy verstaan wat aangaan?
Lees hierdie GRATIS e-boek
waarin 16 kundiges verduidelik.
Kort en maklik om te lees.
Lys van NG-gemeentes wat die Algemene Sinode se RUIM HUIS verlaat.
Op 4 Mei 2023 het amptelike afgevaardigers van 56 NG-gemeentes die KOINONIA SINODE gestig.
