Raak betrokke as Gemeente

Aansoek om deel te word van die KS kategoriale kerkverband van Skrifgetroue NG Kerke.
- Gemeentes wat deel word van hierdie kategoriale kerkverband kry amptelike verteenwoordiging by die vergaderings van Koinonia Sinode.
- Voltooi en stuur asb hierdie vorm in nadat jou kerkraad amptelik besluit het om deel te word van die KOINONIA SINODE kategoriale kerkverband van Skrifgetroue NG Kerke.
- Om deel te word van hierdie kategoriale kerkverband vervang nie die gemeente se ander bestaande kerkverbande of betrokkenheid by hul huidige sinodale vergaderings nie.
[user_registration_form id="3845"]