Skakels na ander inligting van of oor KOINONIA SINODE:
Hierdie vrae en antwoorde was versprei in Maart 2023, voor die Koinonia Sinode se stigtingsvergadering.
Dit plaas KS in konteks, reageer op valse aantygings van skeurmakery en gee ‘n blik op die pad vorentoe.
Hierdie skrywe was saam met die agenda van die Koinonia Sinode se stigtingsvergadering van 4 Mei 2023 uitgedeel.
Die doel van hierdie skrywe was nie om konflik in die NG Kerk aan te blaas nie, maar die aanslag op die gereformeerde tradisie te verdedig deur nagevorste en geselekteerde inligting te verskaf. Daar word geen aanspraak op volledigheid gemaak nie.
Dit was uitgedeel aan die einde van die Koinonia Sinode se stigtingsvergadering op 4 Mei 2023 vir afgevaardigdes om vanaf hul kerkrade terugvoer te kry.