Skip to content

Skakels na verwante inligting, van elders.

Hierdie gravamen het gedien tydens die buitengewone Algemene Sinode vergadering van die NG-Kerk in 2016.
Dit is ‘n goeie voorbeeld van hoe ‘n gravamen kan lyk wat die SGV kwessie aanspreek.

Dr. Chris Van Wyk was leraar van die Somerstrand-gemeente in Port Elizabeth en voormalige ­moderator van die Oos-Kaapse sinode.