Skip to content

Die prys van R100 sluit die vervoer in, tot by jou naaste Pep Stores tak. (Boek = R40 / Aflewering = R60)

      • Tydens die bestel-proses, waar jy gevra word om jou adres in te sleutel, sleutel dan die Pep Stores tak se straatadres en naam van die dorp waar jou boek afgelewer moet word.
      • Wanneer ons jou betaling ontvang sal ons jou boek(e) na daardie Pep Stores tak toe stuur, en vir jou ‘n epos stuur dat dit gedoen is.
      • Die Pep Stores tak sal jou kontak wanneer jou pakkie by hulle gereed is dat jy dit kan gaan haal.
Your basket is currently empty.

Return to shop